Huisgenoot

O, DIE PYN! IS DIT NORMAAL?

DIT is vir baie vroue ’n doodgewone en voorspelbare deel van hul maandelikse siklus, maar vir haar was menstruasie altyd ’n pynlike nagmerrie.

Dis seker maar normaal, het Chelsea Albrecht (24) gedink oor dié foltering wat sy so gereeld moes deurmaak.

“Ek het nooit gedink iets is fout nie,” sê sy. “Ek het nie dokter toe gegaan omdat my menstruasie seer was nie. Ek kon soms nie uit my bed klim nie. Ek het soms twee tot drie keer per maand gemenstrueer. Ek het altyd gedink dis normaal.”

Maar toe matrikuleer sy en besluit om ’n jaar oorsee as kinderoppasser te gaan werk. As deel van die voorbereidings moes sy ’n dokter vir ’n algemene gesondheidstoets sien.

“My dokter het gesien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related