Huisgenoot

Warm WINTER

BROCCOLI-&-CHEDDAR-SOP

BEREIDING EN GAARMAAK: 20 MIN. / GENOEG VIR 4 MENSE

’n Dekadente sop wat jy by jou weeklikse spyskaart kan voeg, veral in die koue wintermaande. As jy hou van broccoli en kaas, is die sop – voorgesit saam met gebotterde roosterbrood – die perfekte hoofmaaltyd of voorgereg.

◗ 15 ml (1 e) olyfolie
◗ ½ ui, fyngekap
◗ 1 knoffelhuisie, fyngemaal
◗ 1 groot wortel, gerasper
◗ swartpeper, na smaak
◗ 5 ml (1 t) paprika
◗ 1 kop broccoli, in blommetjies gebreek
◗ 5 ml (1 t) hoenderbraaispeserye
◗ 500 ml (2 k) hoenderaftreksel
◗ 250 ml (1 k) melk
◗ 30-45 ml (2-3 e) mielieblom
◗ 250 ml (1 k) vars room
◗ 60 g cheddarkaas, gerasper

t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s

1 Verhit die olie in ’n kastrol oor matige hitte. Voeg die ui en knoffel by en smoor sowat 1 min.

2 Voeg die wortel by en roer; geur met die swartpeper. Voeg die paprika en broccoli by en braai ongeveer 1 min. Voeg die braaispeserye by en braai sowat 2 min. Voeg die aftreksel by en laat 8-10 min. prut.

Meng intussen die melk en mielieblom en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related