Huisgenoot

PLATSAK – TOE RED DIEREKUNS MY

SY WAS gestres en desperaat: ’n ma met drie kinders, vier honde en ’n kat om te voed, met net nooit genoeg geld om die pot die hele maand aan die kook te hou nie.

Voeg daarby ’n man wat haar jare lank emosioneel afgekraak het en ’n gesin wat in skuld verdrink het, en haar selfbeeld was op sy allerlaagste.

Bonny Snowdon het geweet sy moet iets drasties doen om te oorleef, en toe wend sy haar tot die een ding waaroor sy nog altyd gedroom het: om ’n bestaan uit kuns te maak.

Min mense dink hulle sal uit kuns ’n leefbare inkomste kan maak. Wat nog te sê skatryk word.

Maar Bonny het nog altyd gehou van teken en het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related