Huisgenoot

GOD SE PLAN VIR DOMINEE CHARLOTTE

‘EK IS ’n Pretoria-meisie. Ek het in 2000 saam met my ma hier gekom; in die jaar daarna was ek in gr. 1 in Laerskool Pierneef. Ons het in die bediendekamer gebly naby die skool. My ma het in die area gewerk, sodat ons daar kan bly. My ouma was ook ’n huishulp, my hele familie, almal, was huiswerkers gewees.

Die mense by wie my ma gewerk het, het later getrek, en ons kon nie saam nie. My ma het toe nie ’n werk nie en ons is na die naaste informal settlement in Phomolong, Extension 6 in Mamelodi.

Eers het ons ’n sinkhuisie op ’n jaart gehuur wat ons met ander mense gedeel het.

My ma kon eers ’n paar maande later haar eie sinkhuisie kry. Ek het actually die foto vir jou gebring – jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related