ROOILETTERKIND
Deur SANDY SCHOEMAN
Naledi, R240
Op die voorblad van is ’n foto van ’n meisietjie met lieflike dik, donker hare wat op ’n skoppelmaai ry soos enige ander kind. Ek sien binne die foto is geneem deur Nico, die skrywer, Sandy Schoeman, se man.