Kuier

Geliefd & GESEËND

Kykers het haar leer ken as Laurenin die kykNET-sepie Suidooster en daarna het sy ons vasgenael gehou voor die kassie in Knap sekêrels.Meer onlangs het Lindsey Cele (28) diep in mense se harte gekruip as die dierbare en naïewe Chanel, ’n verpleegster met die vriendelike sprankel in haar mooi bruin oë in Binnelanders.

As boorling van Atlantis buite Kaapstad, is dit vir Lindsey (nee Abrahams) heerlik om deesdae in die Goudstad haar drome te bewaarheid, al erken sy sy mis die Kaap, en haar mense soms vreeslik.

“My pa is ’n pastoor en my ma werk vir die Universiteit Stellenbosch, so ek het in ’n baie Christelike huis en in die kerk grootgeword en ons was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related