Huisgenoot

SIELSGENOTE: EK EN MY PA, JAMES

OP DIE rugbyveld daardie dag toe haar Springbokpa, James Small, ná sy skielike dood geëer is, was die 14-jarige Ruby die toonbeeld van stoïsisme. Die gesiggie was ernstig, gefokus om sterk te bly. Ter wille van haar halfboetie Caleb (toe 8 jaar oud) aan haar sy.

Die Bokke het teen Australië gespeel, en die twee kinders is op die veld genooi terwyl hulde gebring is aan hul pa – ’n lid van 1995 se Wêreldbekerwenspan en rugby se geliefde stoutseun. “Op en van die veld af was ek en my broer vir my pa sy grootste prestasie. Ek is seker as hy nog hier was, sou hy trots wees op ons, nog meer as toe hy die Wêreldbeker omhoog gehou het,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related