Huisgenoot

SB MADE US

AS DAAR ’n nuwe dansuitdaging op TikTok is, kan jy maar weet – die ouens wat hulself Sb_ Made_us noem, gaan dit aanvat en jou tone laat krul van die lekkerte. G’n wonder hulle spog al met meer as ’n miljoen likes nie.

Nie een van hul onlangse video’s het minder as 50 000 kyke gekry nie, en danksy hul gewildheid op sosiale media tree hulle deesdae ook by geleenthede op.

Die Kapenaars Andrew Crowie, Liam Davids en Kyle Fredericks is al van laerskooldae af beste pelle. Hulle beskou hulself as vermaaksterre eerder as bloot ’n dansgroep.

Wat beteken dat ons dit net vir die pret doen,” vertel hulle. “Ons hou daarvan om te vermaak en inhoud

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related