Huisgenoot

MAISIE WILLIAMS

WOLFMEISIE

aisie (23) het roem verwerf as Arya Stark in die trefferreeks . Nou speel sy ’n weerwolf in die 13de en laaste X-Men-fliek, , wat oor vyf tieners met supermagte gaan. Maisie speel die introvert Rahne Sinclair wat in ’n weerwolf kan verander. “Toe ons die aanvanklike skermtoets vir die hare, naels en prostese gedoen het, was dit interessant om in die spieël te kyk en soort van gewalg te voel en nie regtig te hou van wat ek sien nie,” sê Maisie. “Ek dink dis iets waardeur Rahne gaan. Meisies en seuns gaan deur puberteit. Hulle verloor hul selfvertroue en baie daarvan het met hul selfbeeld te doen. En dan verander jy nog boonop in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related