Huisgenoot

Kattekwaad

RIA streel oor Freyja se gladde rug. Die kat skuur tevrede teen haar aan en glip tot op haar skoot.

“Waar op aarde kom jy vandaan, stoutgat? Loop lekker rond, nè. Toemaar, ek is tjoef-tjaf uit, dan gaan ons weer lang ente stap.” Die kat gesels purrpurr saam asof sy elke woord verstaan.

Toe die bekende voetstappe in die gang afkom kyk Ria op die muurhorlosie.

Tienuur!

“Kom-kom, uit is jy!” Sy stoot Freyja se swaar lyf in die rigting van die venster. “Uit,” por sy die kat verder aan en sug verlig toe Freyja op die vensterbank spring en buitentoe verdwyn.

“Môre Tannie! Hoe gaan dit vandag?”

Dokter Prinsloo staan vriendelik in die deur, tel haar lêer van die tafel af op en stap tot langs haar bed.

Oulike kind dié. Voor haar grootgeword en nou ’n suksesvolle dokter. Hy het sy ma se oë en sy pa se glimlag.

“Nee wat, goed dankie, kind. Behalwe nou vir die geswikte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related