Huisgenoot

TOT SIENS, TUPPERWARE?

VIR party is dit dalk net ’n doodgewone plastiekhouer met ’n deksel. Tog kan dit die vrede in die huis wreed versteur as jy vergeet om Ma se kosbare bakkie terug te bring waarin jy oorskietkos gepak het. Verloor ’n deksel, en jy word die leviete voorgelees!

Daar is iets aan Tupperware wat die tierwyfie na vore bring, selfs in die geduldigste ma’s.

En nou is daar nog meer rede om dié gesogte houers met die grootste ontsag te hanteer. Ná 77 jaar in die bedryf sukkel die bekende vervaardiger van kombuisware om kop bo water te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related