Kuier

KERSE GEE HOOP

Wat begin het as ’n geskenk vir haar ma, het ontaard in ’n kersebesigheid waarby die jong entrepreneur Tayla Inez Naika (27) skaars kan kers vashou. Nie net is ’n besigheid uit dié liefdesdaad gebore nie, maar sy het haar hande vol met bestellings wat instroom!

Haar besigheid, Tayla Made, bestaan uit twee handelsmerke, TaylaMade-Food, ’n kosblad waar sy kook ’n bietjie minder ingewikkeld maak deur maklike dog heerlike maaltye te plaas, en TaylaMadeMelts, haar handgemaakte kersbesigheid.

Tayla, oorspronklik van Johannesburg maar nou al vir baie jare ’n Kapenaar, vertel op-gewonde TaylaMadeFood en TaylaMade-Melts is gebore uit werkloosheid. Sy het probeer om die depressie te oorkom wat gepaardgaan met die soek na werk.

“Ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related