Huisgenoot

DIE STORMY OM SY KOP

‘EK HET HOM KAAL GESIEN. DAAR IS NIE ’N MANIER DAT HY SKRIKWEK-KENDER IS MET SY KLERE AAN NIE’

MENSE wat hulle in stereotipes blindstaar, sal dalk geneig wees om haar as ’n flossie af te maak oor haar blonde hare, aansienlike bates en werk in die pornografiebedryf. Maar jy kan jou lelik misreken as jy vir Stormy Daniels onderskat.

Vra maar vir Donald Trump… Want as hy geweet het hoeveel probleme sy onderskatting van haar eendag vir hom sou veroorsaak, sou hy waarskynlik nooit in 2006 seks met haar gehad het nie.

Danksy daardie oorgawe aan sy wellus in ’n hotelkamer in Nevada is Trump (76) nou die eerste voormalige Amerikaanse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related