HOFLIK
Ma aan haar seuntjie: “En watter goeie dade het jy vandag gedoen?”
Hy: “Wel, die bus was vol, en toe het Pappa my gevra om vir ’n tannie op te staan, maar hy het gesê ek moet niemand vertel nie.”
Ma: “Hoekom dan nie? Dit was mos die regte ding om te doen.”
“Ja, maar