HUISGENOTJIES
Jul 24, 2020
3 minutes
VERKIESINGSTYD
’n Politikus kom kort voor die verkiesing op ’n afgeleë dorpie aan en vra wat hy vir die inwoners kan doen.
“Ons het twee groot probleme,” sê die gemeenskapsleier. “Eerstens, ons het ’n hospitaal, maar geen dokter nie.”
Dadelik haal die politikus sy selfoon uit en praat ’n minuut of twee.
Toe sê hy met ’n groot glimlag hy het klaar gereël ’n dokter sal binnekort daar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days