Landbouweekblad

Haantjie se stertvere gepluk

Manie is verheug dat die Grondwethof kapokhaantjie Julius Malema en die EFF se stertvere ’n bietjie gepluk het met ’n beslissing dat daar nie appèl aangeteken kan word teen ’n interdik wat hom verbied om mense aan te hits om private eiendom te betree en dit onwettig te beset nie.

Die interdik is in 2017 aan AfriForum toegestaan. Malema-hulle het in Januarie vanjaar die hooggeregshof in Pretoria om verlof tot appèl genader. Die aansoek is van die hand gewys waarna die EFF die Grondwethof daaroor genader

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related