MEER INLIGTING OOR FAMACHA
Ek het gehoor van die Famacha-stelsel. Kan jy asseblief meer inligting gee? Waar kan ek ’n Famacha-kaart kry?
Gesonde skape en bokke wat nie deur bloedsuiende parasiete aangetas is nie, se slymvliese is rooi van kleur. Die verhouding van rooibloedselle (die hoofselkomponent van bloed) tot plasma (helder vloeistofgedeelte) in bloed bepaal of ’n dier gesond (normaal) of ongesond (te min of te veel