Landbouweekblad

Poenskop: Beesboer se vriend of vyand?

KORTOM

■ Die oorsprong van hardnekkige gerugte oor poenskopbeeste, byvoorbeeld onvrugbare bulle, kon nie opgespoor word nie, maar twee kenners kon ’n paar mites weerlê.

■ Wat groei en karkaseienskappe betref, is daar geen verskille tussen poenskop- en horingbeeste nie.

■ Die proses van onthoorning is arbeidsintensief, tydrowend en veroorsaak stres vir die kalf. Die teel van poenskopdiere is dus wensliker.

Beesboere het histories bulle met horings verkies vanweë die opvatting dat diere met horings vrugbaarder is en sterker manlike eienskappe toon. Hierdie opvatting het moontlik gelei tot seleksievoorkeur vir bulle met horings by ’n paar rasse.

Die werklikheid is dat horings by beeste in die moderne produksiepraktyke sekere nadele het. Horings kan kneusings, velskade en beserings aan ander beeste of dierehanteerders veroorsaak.

Die benutting van poenskopdiere in die vleisbeesbedryf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related