Huisgenoot

’N ROTS VIR ANDREW

LANK voor Harry en Meghan die koninklikes na hulpêrels laat gryp het, was daar ’n ander rakker in die Windsors se geledere wat vir beroeringe gesorg het.

Wie sal ooit vergeet hoe Sarah Ferguson, toe nog die wettige vrou van prins Andrew, afgeneem is waar ’n minnaar haar tone suig? Of die kere toe sy so diep in die skuld beland het dat sy by Jeffrey Epstein bakhand gaan staan het?

Ondanks al die kritiek teen haar het Fergie nooit vir die kollig weggekruip nie. Die afgelope ruk is sy opnuut op ’n reklametoer deur Engeland en Amerika. En sy vertel op 63 gaan dit beter met haar as ooit. “Ek het besluit om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related