Huisgenoot

SAAM IN DIE MAMMA-ROL

HUL lewe lank was hulle geheg aan mekaar. As klein dogtertjies het die twee gereeld in eenderse uitrustings hand aan hand saam met hul bekende ma in die openbaar verskyn. Wanneer die een sussie by ’n koninklike glansgeleentheid opgedaag het, was die ander een gewoonlik nie ver agter nie.

Want nes vinkel en koljander, so is prinses Beatrice (33) en prinses Eugenie (31) – en van hul kinderdae af is dié twee bloubloedsussies onafskeidbaar.

Dit was dus nie moeilik om hul vreugde voor te stel toe Beatrice onlangs geboorte gegee het aan ’n pragtige babadogtertjie net sewe maande nadat Eugenie se eersteling, August, gebore is nie.

Teen se druktyd was die naam van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related