Huisgenoot

DRAMA VAN DIE MILJOENE

’N TURKSE erfgenaam, ’n geslepe rekenmeester, ’n gevalle prins en twee skynbaar onskuldige prinsesse in ’n duistere gelddrama gewikkel. Welkom by die jongste skandaal wat die beleërde Huis van Windsor getref het, waar skaars ’n week deesdae sonder drama verbygaan.

Koningin Elizabeth is gewoonlik die een wat die publiek jammer kry as daar moeilikheid is – en met goeie rede. Die monarg het al heelwat teëspoed en verleentheid op haar 95-jarige skouers gedra.

Maar ’n mens kan nie anders as om ook ’n bietjie jammer te voel vir twee van haar kleindogters nie. Prinsesse Beatrice en Eugenie moes al baie skandes afweer en verwerk weens hul omstrede pa se twyfelagtige verhoudings met ongure karakters – en dit het pas weer gebeur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te