Huisgenoot

KRUIS VAN DIE ‘NO. 2’S’

PLIG kom eerste. Dis nog altyd koningin Elizabeth se leuse, al sedert sy die Britse troon meer as 66 jaar gelede bestyg het.

En dis wat sy van haar familielede ook verwag. Om by geboorte ’n koninklike lewe te erf is een ding, maar in haar oë is hulle daar om die publiek te dien, en hulle moet dit nooit vergeet nie.

Die koningin is al daarvan beskuldig dat sy eerder ’n stywe bolip voorhou as om warmte en emosie te wys. En tog het sy ’n sagte kant. Die mense in die binnekring sê dit was juis nou weer duidelik in die manier waarop sy haar kleinseun se rebelse optrede en skokbesluite onlangs hanteer het.

Die monarg het prins Harry goedgunstiglik toegelaat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related