Huisgenoot

SOOS ’N PAUL BO WATER

MENSE sê hy is gewild en invloedryk, ’n politieke leier met sterk bande in die gemeenskap van die Johannesburgse buurt Alexandra, waar sy wortels lê.

Maar vir baie mense buite Gauteng, die provinsie waar Paul Mashatile ’n ruk lank premier was en groot projekte soos die Gautrein help loods het, is sy naam nog betreklik onbekend.

Met pres. Cyril Ramaphosa se onlangse kabinetskommeling is hy aangewys as Suid-Afrika se nuwe adjunkpresident – net een hartklop weg van ons land se hoogste pos.

Bespiegeling oor Mashatile se toekoms het ’n ruk lank uitgekring nadat die vorige adjunkpresident, David Mabuza, vroeër vanjaar bekendgemaak het hy gaan nie veel langer in dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related