SARIE

Kampeer luuks in die Boland

DEUR ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE arossouw@sarie.comlfourie@sarie.com FOTO’S WARREN HEATH VIR BUREAUX

Amy Kropman is ’n gedugte sakevrou. Sy was al die eienaar van ’n bekroonde boetiekherberg vir rugsakreisigers in Kaapstad, en tans is sy die eienaar van ’n juweliersonderneming, nog een wat speelmatte vir kinders verkoop, asook mede-eienaar van Camp Canoe. Toe sy ’n jaar of wat gelede die uitdaging kry om ’n paar vaal, oninteressante

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A
SARIE6 min read
BESTE MOOILYK geheime
AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in di
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related