SARIE

Kampeer luuks in die Boland

woon

DEUR ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE arossouw@sarie.comlfourie@sarie.com FOTO’S WARREN HEATH VIR BUREAUX

Amy Kropman is ’n gedugte sakevrou. Sy was al die eienaar van ’n bekroonde boetiekherberg vir rugsakreisigers in Kaapstad, en tans is sy die eienaar van ’n juweliersonderneming, nog een wat speelmatte vir kinders verkoop, asook mede-eienaar van Camp Canoe. Toe sy ’n jaar of wat gelede die uitdaging kry om ’n paar vaal,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Só Oulik! Opvreetbaar Skattig!
Die Barbie-fliek is deurweek met pienk en blinkertjies, besaai met linte, harte en polkakolle: ’n Heelal van skatlikheid. As jy die internet moet glo, is die oulikste ding in die fliek egter nie die gelyknamige heldin nie. Dis haar maat, Ken. Margot
SARIE8 min read
ODELLE DE WET Asem In... Asem Uit
Sy kan haarself soos ’n pretzel knoop. Lank en atleties doen sy dit boonop met swier, grasie – dit lyk maklik, man! Odelle de Wet het met joga en meditasie begin as ’n manier om daagliks “vrede te probeer vind”. En só ’n teenvoeter te kry vir toneels
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo

Related