Landbouweekblad

KLEINER SKAAL MAAK MAAK HIER SIN

Die covid-19-slagveld lê wyd besaai, maar ’n boetiekmelkery se besluit om ’n 180°-ommeswaai te maak, het vrugte afgewerp. ’n Kleiner kudde is in Dalewood se geval lonend ingespan, insetkoste is verminder, en met ’n groter produkreeks kon hy sy voetspoor vergroot.

Onder die bekende vaandel van Dalewood Fromage maak mnr. Rob Visser, ’n tweedegenerasieboer op die plaas tussen Franschhoek en Stellenbosch, al vir 21 jaar kaas, terwyl sy vrou, Petrina, die sakegedeelte van die plaas en onderneming bestuur.

Hoewel die plaas aanvanklik net kaas gemaak het, het covid-19 hulle gedwing om hul produkreeks uit te brei, onder meer om melk te verwerk in ander produkte.

Dié familie-onderneming produseer en verkoop deesdae buiten spesialis-kase waarvoor Dalewood reeds bekend is, onder meer ook vars plaasmelk, volroomjogurt, room, smere en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related