Landbouweekblad

Natuurkampioene

Met die bewaring van die unieke biodiversiteit van die ongelooflike Kaapse blommeryk, die inwerkingstelling van verantwoordelike en volhoubare produksiepraktyke en ’n toewyding aan herlewingslandbou hoog op hul agenda, het ses wynplase onlangs die status as bewaringskampioene verkry.

Dit bring die getal plase wat met die suikervoël- of protealogo op hul bottels kan spog, nou op 60 te staan. Die nuwe plase is Glenwood Vineyards naby Franschhoek, Lomond-wynlandgoed digby Gansbaai, Paardenkloof by Botrivier, Hartenberg naby Stellenbosch, De Grendel in die Durbanville--
wynvallei en Boland Kelder by die Paarl.

Die 60 WWF-SA-bewaringskampioene besit altesaam 48 156 ha grond, waarvan 25 626 ha bewaar word.

“Op die sowat 25 000 ha wat bewaar word, word 63,28% spesies in wat óf as kritiek bedreig óf bedreig beskou. Nóg sowat 20% van die spesies word as kwesbaar beskou volgens die internasionale unie vir natuurbewaring (IUCN) se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh