Tuis

Dieremaniere

E-pos jou vrae na troeteldiere@tuis.co.za.

Net vet pret!

Annie issie bangie

Sy weet sy het genoeg lewens oor as dié toertjie skeefloop.

Henriette Neethling, Stellenbosch

Koel boel

Sophia vind lafenis tydens die hittegolf.

Kirsty Haddon, Pringlebaai

Genoeg is genoeg!

“Hou nou op werk, Pa!” pleit Daisy die kat.

Luzaan Hamman, Stilbaai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis8 min read
Goud IN DIE MOND
Die heldergroen pesto kan ook as doopsous saam met brood of groentestokkies voorgesit word; dit maak boonop ’n heerlike sousie saam met geroosterde hoender en gebakte aartappels. Genoeg vir 6 • Voorbereiding: 25 minute • Gaarmaaktyd: 10 minute • 500
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde

Related Books & Audiobooks