Huisgenoot

DIE VORIGE KUPIDO’S

ELMA POSTMA (seisoene 1, 2, 3) 2008-2010

Wanneer sy terugdink aan daardie eerste seisoen, onthou sy hoe senuagtig sy was, vertel Elma. “Nie ek of die vervaardigers het heeltemal geweet wat om te verwag nie. Hoe gaan die deelnemers wees en hoe gaan hulle reageer? Is ek werklik opgewasse om die reeks aan te bied? Dit is die dinge wat toe deur ’n mens se kop gegaan het.”

Maar die boere en die vroue hét ingeskryf, ook sonder dat hulle geweet het wat om te verwag. So is die grondslag gelê vir een van Afrikaanse TV se suksesvolste maatsoekreekse ooit.

Elma sê die enigste voorbereiding wat sy kon doen, was om na ’n paar episodes van die Nederlandse reeks te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related