Huisgenoot

SAG MAAR ONBREEKBAAR

DIE nuwe dag is nog skaars ’n uur oud, maar in sitkamers oor die land heen skuif huisgesinne in hul slaapklere reg voor die kassie, bekers stomende koffie in hul hande.

Op die skerm lui ’n klok, en twee mans beweeg na die middel van die kryt, handskoene omhoog. Ligvoets dans hulle om mekaar op soek na ’n gaping om ’n voltreffer te plant.

Skielik is alle vaak vergete, want een van die boksers is Gerrie Coetzee, die groot held van ’n uitgehongerde Suid-Afrikaanse publiek in die donker jare van sportisolasie. Die datum is 23 September 1983 en die geveg is teen die Amerikaner Michael Dokes in Richfield, Ohio.

Ronde ná ronde karnuffel die twee mekaar. In die sitkamer is almal se kele hees geskree. Dan, asof in ’n droom, word Gerrie se hand omhoog gelig deur die skeidsregter . . . ’n Legende is gebore.

Wie sal die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related