1 TOON BELANG-STELLING
en van die grootste motiverings vir kinders is as hulle sien hul ouers stel belang in wat hulle doen. Dink maar aan die dinge watjy op skool aanhou doen het, en waarom. Om belangstelling te toon is ook 'n lekker manier om metjou kind te gesels – solank