1 TOON BELANGSTELLING
en van die grootste motiverings vir kinders is as hulle sien hul ouers stel belang in wat hulle doen. Dink maar aan die dinge wat jy op skool aanhou doen het, en waarom. Om belangstelling te toon is ook ’n lekker manier om met jou kind te gesels – solank