Kuier

GROIE OP DIE KASSIE

Hy heí eers vir 'n valegehakkel daai eerste paardaeop die stel van die gewilde kykNET-sepie Suidooster. Dis een jaarlaterenaldaai dingeis verby. Jadon Booysen (14) is deesdae 'n pro, behoorlikgesout en -peperwanneer die kameras rol.

Nou kan die knaapjou nou selfs 'n ding of tvvee oor dramategnieke vertel – soos hoe om te huil, stem op te warm en sy liggaam ontspanne te kry voor tonele. Maar eers was dit maar 'n ge-sukkel om hom lekker in Carlo se skoolskoene in te wurm – daai eerste tonele as Ty Daniels (Maurice Paige) se seun wat uit die bloute in Ruiterbosch opgedaag het, het hom soos 'n riet laat bewe, vertel hy.

Toe verbeel Jadon hom maar hy staan en praat met sy eie pa, Hendrik Kleynhans (55),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related