Huisgenoot

NUWE LIEFDE VIR JACQUES NÁ ANGELIQUE-SKEUR?

‘EK KAN NIE IETS NUUTS BEGIN VOOR DIE VORIGE HOOFSTUK TOEGEMAAK IS NIE’

DIE donkerkopvrou knipoog vir die kamera met ’n groot man wat langs haar kamma smeulend die lens aangluur. Kan dit wees? Dis dan die rugbyreus Jacques Potgieter wat saam met die skoonheid voor die kamera kuier.

Met die eerste oogopslag lyk dit asof Jacques net saam met ’n vriendin model speel, maar dan kom jy agter iets meer is aan die gang.

“Just keep things real,” skryf Jacques op Instagram. Dan volg ’n gekoer wat jou laat vermoed hulle is meer as vriende.

Die vrou, Lizane Wagner, skryf: “Pottie, ek wens die wêreld kan jou sien deur my oë.” Sy sluit dit af met drie rooi hartjies.

En hy antwoord: “Dankie, my Lalla.”

Bekyk jy die kommentare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related