Huisgenoot

DIE GEKOER NÁ DIE ‘GELOER’

HULLE lyk dolverlief waar die rugbybreker en die rooikopaktrise vir die kamera ’n soentjie deel. Die bebaarde flank met die lang hare wikkel hom tot styf teen sy vrou; hy plak ’n soen op haar kop en sy loer ingenome na die kameralens – hulle versinnebeeld die prentjie van ’n verliefde egpaar.

Die foto van Jacques en Angelique Potgieter het aanhangers oortuig hul liefdesverhaal ontvou weer mooi op sosiale media nadat die einste platform kort tevore so byna vir hulle ’n slagveld geword het.

Dit was ’n eerste blik op hul gesamentlike front nadat die twee hulle enkele dae tevore midde-in ’n storm op sosiale media bevind het; een waarin die Springbokflank op Instagram daarvan beskuldig is dat hy agter sy vrou se rug na ander vroue loer…

Maar al koer die twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related