IN ’N TIENER SE SKOENE
Ons het haar leer ken as ’n skaam en intelligente beursstudent, Tahira Kahn, wat teen die sterswemmer Fikile Bhele (Khosi Ngema) moes meeding om hoofmeisie te word in die eerste seisoen van die plaaslike Netflix-reeks Blood & Water.
In die nuwe en derde seisoen moet Mekaila se karakter veg vir wat sy