Huisgenoot

DEUR ’N OORLOG MET MY HONDE

DWAH … dwah, dwah! Die een ná die ander val die missiele. Sirenes loei en vlamme verlig die horison. Dis 27 Februarie 2022, vieruur die oggend. Rusland het Oekraïne drie dae tevore binnegeval en nou kruip die oorlog nader aan die hoofstad, Kijif.

Kobus Olivier, uitvoerende hoof van die Oekraïense Krieketfederasie, het weke lank vir hierdie oomblik voorberei. Hy het sy geld uit die bank onttrek en in dollars omgesit, en gebottelde water en kos vir hom en sy vier honde opgegaar.

Maar niks kon hom voorberei op die doodsangs wat hy nou beleef nie. Die ontploffings is 15 km weg, maar so oorverdowend asof dit net buite sy woonstel is. “Here, as hulle ons tref, laat al vyf van ons gaan, asseblief. Niemand moet vermink of alleen oorbly nie,” smeekbid hy waar hy op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related