Huisgenoot

WEG, MY MA, MY ROTS

‘DIT WAS VIR MY BAIE ERG OM SO TE GROET’

VIR ’n geskokte land was hy een van vier beskuldigdes wat tereggestaan het omdat hulle ’n hawelose man in ’n parkie in Pretoria vermoor het – en dít terwyl hulle nog op hoërskool was.

Maar vir sy ma was hy haar seun wat sy ten spyte van sy dade deur dik en dun bygestaan het.

Elke dag van Christoff Becker se verhoor, wat ná sy 18de verjaardag in 2007 begin het, was die blonde Mariëtte in die hof. Ook toe hy en sy medepligtiges – gedoop die Waterkloof-4 omdat hulle op skool was aan die Hoërskool Waterkloof in Pretoria – veroordeel en gevonnis is.

In 2008 het sy hom self na Pretoria se Kgosi Mampuru-gevangenis geneem om sy 12 jaar tronkstraf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related