Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘WILLIAM HET MY AANGEVAL’

In ’n uitgelekte manuskrip van sy komende biografie, Spare, sê Harry sy ouboet het hom in ’n rusie verskree en teen die grond gegooi

Jou broer moes jou harder gefoeter het. Jou ou vroutjie het die skeuring tussen jou en jou familie veroorsaak. Julle albei kort baie dringend professionele hulp. Hou tog op om heeltyd jou eie familie af te kraak.

ANSIE

Alle broers baklei mos maar soms. My broers het mekaar soms geslat dat die bloed loop, maar laat iemand anders net probeer om iets slegs oor een van hulle te sê, dan kry hulle met albei te doen. Word groot.

SUSAN

Ha ha! Lyk my die jonger broer het klaarblyklik nie ge-dink dat sy “prim en proper” koninklike ouboet vir hom kan ore aansit nie. Maar toe leer sy ouboet een-twee-drie vir hom ’n vinnige lessie, of hoe sê ek?

ERNIE

Het hulle as lede van die koninklike familie dan geen selftrots

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related