Landbouweekblad

Briewe

DROOGTE G’N ‘MENSGEMAAK’

Mnr. Johan Swiegers se brief “ ’n Mensgemaakte droogte?” in Landbouweekblad van 25 Augustus 2022 het betrekking.

Die afgelope sewe jaar was ’n aaneenlopende droogte met hier en daar ’n bietjie reën. Dit was veral ná die wintermaande dat daar geen neerslag was nie en die voerrekeninge die hoogte ingeskiet het.

Die aanname wat Swiegers maak dat dit ’n mensgemaakte droogte vanaf die jaar 2000 is, is so ver van die waarheid soos Engeland van die Karoo is.

Ek dink die Suid-Afrikaanse boer is die beste ter wêreld. Die feit dat daar groot droogtehulp uit private insiatief gekom het om die boere te help, tesame met kospakkies wat aan hulle en hul werkers voorsien is, spreek boekdele.

Soos die kraai vlieg, is ek 65 km suid van waar Swiegers die reënval gemeet het by Britstown. Ek sit hieronder uiteen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related