Huisgenoot

MY LIG IN DIE DONKERTE

SLAAP. Dis eintlik so gewoon, maar dis ook haar geheime wapen.

Wanneer Erica Wessels saans by die huis kom ná ’n dag op die stel in die skoene van iemand wat swáár dra aan die lewe, is dit hoe sy weer mens word.

“Dis letterlik so eenvoudig – sodat ek myself weer kan vind,” vertel sy.

Sleep that knits up the ravelled sleave of care, beskryf Shakespeare dit in Macbeth – gepaste woorde vir ’n aktrise geskool in die teaterkunde.

“Ek sal so tienuur klaarmaak en by die huis kom, vir my ’n glas rooiwyn skink en op die stoep sit en dit drink. En dan sal ek gaan slaap. Ek sal lank probeer slaap – tot ek regtig weet ek moet opstaan.”

Dis ’n wapen wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related