Huisgenoot

DEURBRAKE NÁ LANG WAG

DIS ’n plat-op-die-aarde polisievrou wat alles vir haar kom verander het.

Voor die rol van die geliefde polisiesersant Suzette Claase in Nêrens, Noord-Kaap het die aktrise Daneel van der Walt al ’n swartbelt in verwerping gehad, vertel sy laggend.

Ja, daar was teater, kabaret en stemwerk oor die radio, maar die klein skerm en die groot doek het haar in ’n groot mate ontwyk tot sy in die TV-karakter Suzette se stewels geklim het.

“Ek knyp myself nou nog oor die geskenk van daai rol,” vertel Daneel in haar kleurvolle woonstel in Tamboerskloof.

Daar was ’n interessante karakter in Suidooster, en saam met die -rol ook een in , maar Suzette is die een wat vir haar deure kom oopmaak het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related