Huisgenoot

JOU STERRE

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

Jy is hierdie week in ’n goeie bui en het blykbaar soveel pret dat jy jouself skaars kan bedwing. Boonop kan jou uitbundige en vrygewige geaard- heid nie anders as om mense na jou te lok wat kan deel in die pret nie. Wees bedag daarop om nie jou geliefdes by die huis in die proses af te skeep nie, so wees bewus van waar jy jou tyd deurbring. Jy wil nie hê dat enige skandaal jou reputasie skade berokken nie; sit dus jou beste voetjie voor.

GELUKKIGE NOMMERS

28, 33, 41, 43, 35, 30

STEENBOK

21 DES – 20 JAN

Venus, die liefdesdiva, skuif op die 10de by jou teken in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related