Huisgenoot

JOU STERRE

VISSE

19 FEBRUARIE – 20 MAART

Met ’n skitterende hoeveelheid planete in jou teken, kan jy vergewe word dat jy ’n bietjie genotsugtiger as gewoonlik is. Maar oppas dat jy nie jou emosies oordryf of oorspeel nie, want dit sal tog te maklik wees om met sulke goed te probeer wegkom. Die liefde speel op die een of ander manier ’n rol, hetsy ’n nuwe aantrekking, bevestiging van ’n bestaande liefde of eindelik ’n vorige liefde laat vaar.

Maar dit bly jou keuse.

GELUKKIGE NOMMERS 10, 14, 23, 40, 19, 13

SIELSGENOTE VIR VISSE

⯀ Visse: ’n Droomkombinasie, maar wie verdien die geld?⯀ Maagd: Teenoorgesteldes⯀ Kreef: In ’n Kreef het jy ’n versorger en ’n sielsgenoot.⯀ Skerpioen: ’n Scorpio bied ’n anker vir jou emosies.⯀ Steenbok: Soos ’n damval wat jou altyd sal inhou.⯀ Bul: Die ewewigtige Taurus is dol oor jou dromerigheid.⯀ Tweeling: Verwag baie gesprekke met ’n Gemini se spraaksamigheid.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related