Huisgenoot

HOOP NÁ PYNJARE

SO KEN ons hom mos nie. Swak. Broos. Uitgeteer. En ten spyte van die gegim van sy fikse jare pal in die hospitaal. Maar hy is weer tuis, en daar is hoop dat hy weer sal word wie hy eens was.

Dis nou Cassie Booyse wat in 2008 kitsroem verwerf het as Vernon Koekemoer, Suid-Afrika se gewildste spiertier. Deesdae pronk die internetsensasie van destyds allermins in eina broekies en stywe hempies met spiere wat bult en oë wat blink. Hy moes die afgelope tyd in ’n hospitaaljurkie boer, en sy gespierde lyf het van 120 kg tot 60 kg gekwyn.

Drie moeilike jare lank het die pyn en voortdurende infeksies hom so geknak dat hy ’n einde aan sy lewe wou maak. Die pyn, beweer hy, is veroorsaak deur verbroude heupvervangings.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related