Landbouweekblad

Van kruk in nood tot groeivennoot

KORTOM

■ Veeboere moet ’n kopskuif doen oor die rol van veeartse in hul kuddebestuur.

■ ’n Inentingsprogram lê die grondslag van beplande kuddegesondheid.

■ Veeartse weet watter siektes in die omgewing voorkom, en kan die boer geld bespaar deur goeie siektebestuur.

Jou veearts is nie ’n noodwiel wat net uitgehaal word as daar ’n krisis is nie. Veeartse lewer ’n onontbeerlike diens in ’n tyd waar veeboere se oorlewing bepaal kan word deur biosekerheid op die plaas en die siektevrye status van die dier.

Dit gaan egter eers ’n kopskuif van boere verg, sê dr. Danie Odendaal, konsulterende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related