Landbouweekblad

‘Só oorleef jy nie net as skaapboer, jy gedy’

Word daar reg geboer met skape? Volgens dr. Johan van Rooyen, ’n spesialisveearts, het die meeste mense heeltemal die verkeerde idee van wat ’n Suid-Afrikaanse skaap na regte is.

“Die skape waarmee ons in Suid-Afrika boer, is eintlik woestyndiere. Hulle is bedoel vir ekstensiewe omstandighede. Die afgelope paar jaar het ons egter al hoe meer intensief met hulle begin boer. Ons genepoel het nie die immuniteit vir hierdie intensifisering nie.

“Dit is dieselfde met ’n volstruis. Hy kom uit die woestyn en daar waar hierdie diere in troppe gejaag en die kuikens in klein ruimtes grootgemaak word, vrek hulle in groot getalle en broei allerhande siektes uit. Ons is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Carnarvon Se Ysterman
Die groot bedreigings wat Karooboere die afgelope 20-30 jaar laat les opsê, het individuele boere as leiers laat opstaan en uitstaan. Hulle is jonk en entoesiasties en kyk anders na die wêreld as vorige geslagte. As jy wil hoor wat in dele van die we
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
Die gemeenskap van Graaff-Reinet wag al dae lank — eintlik al meer as ’n dekade — vir die Nqwebadam om oor te loop. En nadat honderde millimeter reën sedert einde Maart oor dele van die Karoo begin val het, het die dam middel April oor sy walle begin

Related