Landbouweekblad

Ou kop op jong stoetteler se lyf

Die boer is nie iemand op sy eie eilandjie op die plaas waar hy sy dagtaak uitvoer nie. Hy het groot verantwoordelikhede, wat wissel van die produksie van kos vir die land tot die handhawing van biosekerheid ter wille van boer en verbruiker.

In die geval van die veebedryf hou hy ook sy medeveeboere se toekoms in die holte van sy hand. Dit is dus ononderhandelbaar dat hy veesiektes deurgaans in belang van die hele bedryf met goeie biosekerheid moet afweer, anders trek almal aan die kortste ent wanneer ’n gevreesde siekte toeslaan.

Aan die woord is mnr. Derick le Roux, wat aan die hoof staan van die Xourel Limousin-stoetery by Lichtenburg in Noordwes. Hy is tydens 2019 se LRF-veeskool by Aldam as die Pick n Pay Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar bekroon.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad5 min read
Só Kan Boere Tot Die Wetenskap Bydra
Dit is asof die wêreld nou eers besef hoe belangrik boere se waarnemings van die natuur vir die hele aarde se biodiversiteitbalans is, en wetenskaplikes druk skaamteloos op die landbousektor se knoppie vir hulp. Die nasionale verslag oor die status e
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe