Huisgenoot

BILL DIE GROOT BOELIE

MET net die lig van ’n wenkbrou kan hy kykers laat grinnik. Dit is hierdie soort komiese talent, saam met ’n tikkie donker humor, wat van Bill Murray ’n Hollywood-gunsteling gemaak het.

Maar daar’s hoegenaamd niks snaaks aan al die stories wat nou oor hom uitkom nie. Hy’s ’n boelie, ’n sekspes, sê mense nou. En daar word die afgelope tyd ál meer vuil wasgoed uitgespoel oor die ster van flieks soos Ghostbusters en Groundhog Day.

Die onlangsste bewerings spruit uit ’n voorval op die stel van sy nuwe fliek, . Daar het Bill (72) glo wydsbeen oor ’n jong produksieassistent gaan sit, haar met sy lyf vasgepen en op die mond gesoen. Albei het maskers aangehad. Hy het haar toe na bewering R1,8 miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related