![f018-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8tu3gitgowaaskvv/images/fileQ5NMBX26.jpg)
![f018-02](https://article-imgs.scribdassets.com/8tu3gitgowaaskvv/images/fileGSOR4US4.jpg)
Roer!
Seisoen 14 Saterdae kykNET & kie (*145) 18:30
“Kyk, hulle het my gebel en gesê hulle dink ek sal die perfekte aanbieder vir die reeks wees,” sê die komediant en TV-aanbieder Alfred Adriaan oor sy betrokkenheid by die herlewing van die kos-en-kletsprogram Roer!, wat vroeër jare deur die skoonheidskoningin-aanbieder
![f018-03](https://article-imgs.scribdassets.com/8tu3gitgowaaskvv/images/fileG3CBLA3P.jpg)
aangebied is. “Ek was intrigued, maar het gesê ek wil nie enige teks